Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:5 Bybel vir Almal (ABA)

‘Van die tyd toe Ek my volk Israel uit Egipte gebring het tot nou toe, het Ek nie ’n stad gekies uit al die stede van die stamme van Israel nie, ’n stad waar iemand ’n tempel moet bou wat my Naam het. Ek het ook nie iemand gekies om oor my volk Israel te regeer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:5 in konteks