Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:36 Bybel vir Almal (ABA)

“Al die mense doen sonde. U volk doen ook sonde teen U, en dan word U kwaad en U gee hulle vir hulle vyande sodat die vyande hulle kan vang en wegvat na die vyande se land, ver of naby.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:36 in konteks