Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:34 Bybel vir Almal (ABA)

“U volk sal miskien oorlog gaan maak teen vyande omdat U gesê het hulle moet dit doen. As hulle kyk na hierdie stad wat U gekies het en na hierdie tempel wat ek gebou het om U te dien, en as hulle bid en soebat,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:34 in konteks