Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:24 Bybel vir Almal (ABA)

“U volk Israel sal miskien ’n oorlog verloor teen vyande omdat u volk sonde gedoen het teen U. As u volk dan hulle lewe verander en hulle doen wat U wil hê en hulle prys u Naam en hulle bid tot U in hierdie tempel en hulle soebat vir U,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:24 in konteks