Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het ’n brons verhoog laat maak en hy het dit in die oop stuk grond gesit. Die verhoog was vyf el lank en vyf el breed en drie el hoog. Salomo het op die verhoog gaan staan en hy het voor die hele volksvergadering van Israel gekniel. Hy het sy hande uitgesteek na die hemel

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:13 in konteks