Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die dra-houte van die kis was so lank dat ’n mens hulle punte kon sien as hy voor die binneste kamer gestaan het, maar ’n mens kon die punte nie sien as hy buite gestaan het nie. Die dra-houte is nou nog daar.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:9 in konteks