Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die kis gebring, en ook die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het en al die gewyde gereedskap wat in die tent was. Die priesters en die Leviete het dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:5 in konteks