Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters wat trompette geblaas het en die mense wat gesing het, het saam begin om die Here te prys en vir Hom dankie te sê. Die priesters het die trompette geblaas en die simbale en die ander musiek-instrumente gespeel. Hulle het die Here geprys en hulle het gesing “Want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.” Toe het ’n wolk die tempel toegemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:13 in konteks