Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander gerub se een vlerk was ook vyf el lank en dit het geraak aan die ander muur van die kamer. Die ander vlerk was ook vyf el lank en dit was vas aan die vlerk van die ander gerub.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:12 in konteks