Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die vlerke van die gerubs was saam 20 el lank. Een gerub se een vlerk was vyf el lank en dit het geraak aan die een muur van die kamer. Die ander vlerk was ook 5 el lank en dit was vas aan die vlerk van die ander gerub.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 3

Kyk 2 Kronieke 3:11 in konteks