Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Nou wil ek ’n tempel bou om die Naam van my God die Here te eer. Ek wil die tempel aan Hom wy sodat ons daar wierook kan brand voor Hom, en sodat ons altyd offer-brood op sy tafel kan sit, en sodat ons brand-offers kan bring in die oggend en in die aand, op die Sabbatdae, die Nuwemaan-feeste en die ander feeste vir ons God die Here. Dit is dinge wat die volk Israel altyd moet doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:4 in konteks