Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal ons al die bome wat jy nodig het, op die Libanon-berg kap. Ons sal vlotte daarvan maak en dit vir jou oor die see bring tot by die stad Jafo. Jy kan hulle dan self na Jerusalem bring.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:16 in konteks