Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:18 Bybel vir Almal (ABA)

Adoram was die hoof van die mense wat vir die koning moes werk. Koning Rehabeam het vir Adoram gestuur na die mense van Israel toe, maar hulle almal het vir Adoram met klippe doodgegooi. Koning Rehabeam moes vinnig op sy oorlogkar klim en na Jerusalem vlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:18 in konteks