Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het oorlogkarre en oorlogperde bymekaargemaak. Hy het 1 400 oorlogkarre en 12 000 oorlogperde gehad. Hy het party van hulle laat bly in die stede waar hulle die oorlogkarre gehou het, en party het hy by hom in Jerusalem laat bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:14 in konteks