Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het weggegaan van die offer-plek in Gibeon, van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Hy het teruggegaan na Jerusalem. Salomo was koning oor Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:13 in konteks