Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:36 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het teruggekom en hulle het dit vir Jehu vertel. Jehu het toe gesê: “Dit was die boodskap wat die Here gestuur het saam met sy dienaar Elia van Tisbe. Elia het gesê: ‘Die honde sal Isebel se vleis vreet op die oop stuk grond by Jisreël,

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:36 in konteks