Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die Arameërs het vir koning Joram raakgeskiet en hulle het hom gewond toe hy in die stad Ramot oorlog gemaak het teen koning Gasael van Aram. Koning Joram het toe teruggegaan na die stad Jisreël om gesond te word. Ahasia seun van koning Joram van Juda het vir Joram seun van Agab gaan besoek in Jisreël, want Joram was siek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:29 in konteks