Ahasia het saam met Joram gaan oorlog maak teen koning Gasael van Aram. Dit was by die stad Ramot in die land Gilead, en die Arameërs het vir Joram gewen.