Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:13 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die amptenare van die koning sê toe: “Die perde wat nog oor is in die stad, sal ook doodgaan soos baie van ons mense. Kom ons neem vyf van die perde en ons stuur mense om te gaan kyk.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:13 in konteks