Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

en toe die koning dit daardie nag hoor, het hy opgestaan en vir sy amptenare gesê: “Ek weet wat die Arameërs met ons wil doen. Hulle weet ons is honger. Hulle het uitgegaan uit die kamp en hulle het in die veld gaan wegkruip. Hulle wil ons lewendig vang wanneer ons uit die stad kom, sodat hulle in die stad kan inkom.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:12 in konteks