Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning vra toe vir die vrou: “Maar wat is jou probleem?”En sy het gesê: “Hierdie vrou het vir my gesê ek moet my seun gee sodat ons hom vandag kan eet, dan eet ons môre haar seun.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:28 in konteks