Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Israel het toe vir hulle ’n groot fees-ete gegee, en nadat die Arameërs geëet en gedrink het, het hy hulle laat gaan. Hulle het teruggegaan na hulle koning toe, en die Arameërs het nie gou weer die stede in die land Israel kom aanval nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:23 in konteks