Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Arameërs nader kom, het Elisa tot die Here gebid en gevra: “Here, laat hierdie mense asseblief blind word.”Die Here het gedoen wat Elisa gevra het, en die Arameërs het blind geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:18 in konteks