Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:17 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa het gebid en gevra: “Here, maak asseblief sy oë oop sodat hy kan sien.”Die Here het die oë van die jongman oopgemaak, en toe sien hy dat die berge rondom Elisa vol perde en oorlogkarre van vuur is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:17 in konteks