Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa, die man van God, het gehoor dat die koning sy klere geskeur het, en hy het vir die koning ’n boodskap gestuur en vir hom gevra: “Hoekom skeur jy jou klere? Stuur Naäman na my toe, sodat hy kan weet daar is ’n profeet in die land Israel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:8 in konteks