Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar is een ding wat die Here vir my moet vergewe: Wanneer my koning in die tempel van Rimmon kom om daar te aanbid, dan sal die koning vir my sê ek moet langs hom staan en ek moet saam met hom aanbid. Die Here moet my vergewe wanneer ek dit doen.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:18 in konteks