Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Naäman: “As jy niks wil neem nie, mag ek dan asseblief ’n vrag grond saamneem, soveel soos twee muile kan dra? Ek wil van nou af net vir die Here offers bring, nie meer vir ander gode nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:17 in konteks