Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:42 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand van die stad Baäl-Salisa het vir die man van God 20 garsbroodjies gebring van gars wat nog vars was, en ook vars koring-are. Elisa het gesê: “Gee dit vir die manne sodat hulle kan eet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:42 in konteks