Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:39 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die profete het uitgegaan veld toe om kruie te pluk. Hy kry toe ’n wilde plant wat vrugte gedra het, en hy pluk sy sak vol. Toe kom hy terug en hy sny die vrugte in stukkies en gooi dit in die pot. Maar hy het nie die vrugte geken nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:39 in konteks