Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:38 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa het teruggegaan na die stad Gilgal. Daar was hongersnood in die land. Eendag toe hy besig was om vir die profete te leer, het hy vir die jongman by hom gesê: “Sit die groot pot op die vuur en kook kos vir die profete.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:38 in konteks