Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het die stede verwoes. Hulle het al die vrugbare grond vol klippe gegooi en al die fonteine toegemaak en al die vrugtebome afgekap. Later het net een stad se mure bly staan, dit was Kir-Gareset. Maar die manne wat met slingervelle gooi, het die stad van al die kante aangeval en hulle het dit oorwin.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:25 in konteks