Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe die Moabiete by die tente van die Israeliete kom, het die Israeliete hulle aangeval en oorwin. Die Moabiete het gevlug. Die Israeliete het verder in die land Moab ingegaan en hulle het die Moabiete daar oorwin.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:24 in konteks