Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, maar dit was nie so sleg soos die dinge wat sy pa en sy ma gedoen het nie. Hy het die klip-paal van Baäl weggevat. Dit was die klip-paal wat sy pa laat maak het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:2 in konteks