Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Babel het al die mense van Jerusalem, al die amptenare en die belangrike mense, gevang en weggevat. Daar was 10 000 gevangenes. Al die ambagsmanne en smede was ook by die gevangenes. Die koning van Babel het niemand laat oorbly nie, hy het net die armste mense van die land laat bly.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:14 in konteks