Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Babel het al die kosbare goed in die tempel en in die paleis gevat. Hy het al die goue goed stukkend laat slaan wat Salomo, koning van Israel, vir die tempel laat maak het. Dit het gebeur soos die Here gesê het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:13 in konteks