Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die altare laat afbreek wat die konings van Juda laat bou het op die dak van die bo-kamer van Agas en ook die altare wat Manasse laat bou het op die twee oop stukke grond by die tempel. Hy het die altare stukkend laat stamp en hy het die stof in die Kedron-vallei laat gooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:12 in konteks