Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook die beelde van die perde laat wegvat wat die konings van Juda laat maak het. Die mense het die son by die beelde aanbid. Die beelde het gestaan op die oop stuk grond voor die poort van die tempel by die kamer van die paleisbediende Netan-Melek. Die koning het ook die waens laat verbrand wat by die beelde was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:11 in konteks