Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:9 Bybel vir Almal (ABA)

Safan het teruggegaan na die koning toe en hy het vir hom gaan sê wat gebeur het. Hy het vir die koning gesê: “Die priesters het die geld uitgehaal wat in die tempel is, en hulle het dit gegee vir die voormanne wat die werk by die tempel moet laat doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:9 in konteks