Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoëpriester het vir Safan gesê hy het in die tempel ’n boek gekry. In die boek was daar wette geskryf. Die hoëpriester het die boek vir Safan gegee, en Safan het dit gelees.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:8 in konteks