Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal dit goed gaan met jou totdat Ek jou laat sterf en jy begrawe is. Jy sal nie self sien wanneer Ek dit sleg laat gaan met hierdie plek nie.”Gilkija en die ander mans het vir die koning gaan sê wat die profeet gesê het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:20 in konteks