Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:18-19 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Juda het vir julle gestuur om te vra wat die Here sê. Julle moet vir die koning gaan sê: Ek, die Here, het gesien dat jy hartseer en ontsteld geword het en dat jy jou voor My verneder het toe jy hoor wat Ek oor hierdie plek gesê het. Ek het gesê hier sal nie meer mense woon nie en Ek sal die plek laat verwoes. Ek het gesien dat jy jou klere geskeur het en Ek het gehoor hoe jy huil.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:18-19 in konteks