Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir hom gesê: “Luister asseblief, hier is 50 van ons manne, hulle is manne wat weet wat om te doen. Sê asseblief hulle moet jou meneer gaan soek. Miskien het ’n baie sterk wind hom opgetel en hom op een van die berge of in een van die valleie laat val.”Maar Elisa het gesê: “Nee, hulle moenie gaan nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:16 in konteks