Daar was profete van Jerigo daar naby, en toe hulle sien wat gebeur, sê hulle: “Elisa is nou ’n profeet soos Elia.”Hulle het na Elisa toe gekom en hulle het voor hom gebuig.