Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:12 Bybel vir Almal (ABA)

Het die ander volke se gode hulle gered toe my voorvaders hulle oorwin het? Nee. My voorvaders het al die mense van die stede Gosan en Haran oorwin, en ook die mense van die stad Resef en die mense van die land Eden wat in Telassar woon.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:12 in konteks