Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:9 Bybel vir Almal (ABA)

en die mense van Israel het hulle God die Here gedien soos die ander volke hulle gode gedien het. Hulle het offer-plekke gebou by al hulle stede, klein en groot.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:9 in konteks