Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:41 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie mense wat toe in die land Israel kom woon het, het die Here gedien en hulle het ook hulle beelde gedien. Hulle en hulle kinders en hulle kleinkinders het dieselfde gedoen wat hulle voorvaders gedoen het. Hulle doen dit vandag nog.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:41 in konteks