Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:34 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle doen dit vandag nog. Hulle dien nie die Here reg nie, want hulle is nie gehoorsaam aan die wette wat die Here gegee het vir die nageslag van Jakob nie. Die Here het vir Jakob die naam Israel gegee

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:34 in konteks