Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:29 Bybel vir Almal (ABA)

Maar al die mense wat in die land Israel kom woon het, het ook nog aangehou om vir hulleself gode te maak, en hulle het die gode gesit in die tempels by die offer-plekke wat die mense van Samaria gebou het. Die mense van die verskillende volke het dit gedoen in die stede waar hulle gewoon het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:29 in konteks