Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het hulle kinders verbrand. Hulle het gedink dat hulle dinge weet wat ander mense nie kan weet nie en dat hulle na tekens kan kyk en kan sê wat sal gebeur. Hulle het dit geniet om slegte dinge te doen waarvan die Here nie hou nie, dinge wat Hom kwaad maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:17 in konteks