Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het al die profete en sieners gestuur om die mense van Israel en Juda te waarsku. Die Here het gesê: “Julle moet ophou om die slegte dinge te doen, julle moet gehoorsaam wees aan al my wette wat Ek vir julle voorvaders gegee het. Ek het dit vir julle laat weet toe Ek my dienaars die profete na julle toe gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:13 in konteks